Mp3 Download song Buckfever Underground, The Oom Willem Strikes Back FREE Mp3 Download Song Lyrics. Buckfever Underground, The song lyrics

Buckfever Underground, The - Oom Willem Strikes Back Lyrics



die son gaan onder en die donderweer kom op, oom willem kom binne en gooi sy eerste dop, eers brandy en coke want sy plaas is broke, dan cane teen die pyn, rum vir sy kop en Castle vir die leeu teen die muur opgestop, stop by die TV, halfpad na die knop, by die voordeur klop n vinger die electric klok, liggies soos n bok in n slaghuistrok, gebind, gereed en reggemaak vir die blok, die sisi het mos al lankal die hoenders op hok, wie de fok kan dit wees, Escom, of die bure, of die nag se wilde diere?
oom willem strikes back teen die forces of evil, vuisvoos en moedeloos, motherless en tandloos, los hy die print van n koe l teen sy ken one shot willem, so t hulle hom geken. renjaer en swemmer, knopknie en al, dis die duiwel se lewer wat so braai in die dal, dis sy gal wat so bloei onder jou voeteval. dis sy roepe wat so ratel snags in jou katel, hy spartel en hy spartel want oom willem het gestrike, hy t hom fokkol gelike, oom willem het gestrike, hy t hom fokkol gelike
oom willem staan nader, skadu gladder, langer , dunner soos thinner, maerder as n model, n rooi Edgars hanger teen die skemer, ingespanner, alleen, maar getrain, n ninja met n kierie kielie-kielie hy die slot, bring die glas na sy mond, geslepe en geslyp deur jare op sy eie, n waghond, n reier, n roereier-miskruier, derdespan breier, voorslag voortrekker kampkommando-leier, laatnag vryer in die koeksister-voue van die VLV by die damestee op goedgegund, goedgunstiglik, met n grinnik in sy tande
want oom willem strikes back teen die forces of evil vuisvoos en moedeloos, motherless en tandloos, los hy die print van n koe l teen sy ken one shot willem, so t hulle hom geken. renjaer en swemmer, knopknie en al, dis die duiwel se lewer wat so braai in die dal, dis sy gal wat so bloei onder jou voeteval. dis sy roepe wat so ratel snags in jou katel, hy spartel en hy spartel want oom willem het gestrike, hy t hom fokkol gelike, oom willem het gestrike, hy t hom fokkol gelike
dis net hy alleen, saam met sy hond, Neville, op die plaas met sy Vauxhall-wrakke en sy geroeste sign wat s hier bly n boer en sy roer, en sy dooie broer met sy hoenders en sy Dorper-ooie en sy wit toyota hilux bakkie en sy groen John Deere. oom willem strike dit rustig op sestig, gevestig en gesettle en gesond soos sy hond. super 12 op die tv, rol boerie op die braai en BB by sy pyp ingestop, want hy is fokkol getraak met die tutsis, of die tutus of die kaizer chief scores nie, net skommel in sy stoel op n soel somernag toe die klokkie klingeling en Neville weer blaf
want oom willem strikes back teen die forces of evil vuisvoos en moedeloos, motherless en tandloos, los hy die print van n koe l teen sy ken one shot willem, so t hulle hom geken. renjaer en swemmer, knopknie en al, dis die duiwel se lewer wat so braai in die dal, dis sy gal wat so bloei onder jou voeteval. dis sy roepe wat so ratel snags in jou katel, hy spartel en hy spartel want oom willem het gestrike, hy t hom fokkol gelike, oom willem het gestrike, hy t hom fokkol gelike
For downloading music files (mp3 files) you can use a free download Manager because most of them can resume interrupted downloads. For example Getright (www.getright.com) is a free and very good download manager. After installation of Getright just form your browser choose "Download with Getright".


Other Buckfever Underground, The Songs

Download Buckfever Underground, The - Augustus Lyrics of Buckfever Underground, The - Augustus Buckfever Underground, The - Augustus
Download Buckfever Underground, The - Blood Red Land Lyrics of Buckfever Underground, The - Blood Red Land Buckfever Underground, The - Blood Red Land
Download Buckfever Underground, The - Die Bure Lyrics of Buckfever Underground, The - Die Bure Buckfever Underground, The - Die Bure
Download Buckfever Underground, The - Die Ou Man En Die Ou Vrou Lyrics of Buckfever Underground, The - Die Ou Man En Die Ou Vrou Buckfever Underground, The - Die Ou Man En Die Ou Vrou
Download Buckfever Underground, The - Die Volk (Is In Die Kak) Lyrics of Buckfever Underground, The - Die Volk (Is In Die Kak) Buckfever Underground, The - Die Volk (Is In Die Kak)
Download Buckfever Underground, The - Dink Harder Lyrics of Buckfever Underground, The - Dink Harder Buckfever Underground, The - Dink Harder
Download Buckfever Underground, The - Love In A Time Of Visas Lyrics of Buckfever Underground, The - Love In A Time Of Visas Buckfever Underground, The - Love In A Time Of Visas
Download Buckfever Underground, The - Sonsverduistering Lyrics of Buckfever Underground, The - Sonsverduistering Buckfever Underground, The - Sonsverduistering
Download Buckfever Underground, The - The Highveld (Is A Shit Place To Be In Winter) Lyrics of Buckfever Underground, The - The Highveld (Is A Shit Place To Be In Winter) Buckfever Underground, The - The Highveld (Is A Shit Place To Be In Winter)
Download Buckfever Underground, The - Who Cares (Not Us) Lyrics of Buckfever Underground, The - Who Cares (Not Us) Buckfever Underground, The - Who Cares (Not Us)
Download Buckfever Underground, The - Who's Your Memory? Lyrics of Buckfever Underground, The - Who's Your Memory? Buckfever Underground, The - Who's Your Memory?

All the Buckfever Underground, The - Oom Willem Strikes Back song lyrics , Buckfever Underground, The song titles listed on this site are the property of respective authors (Buckfever Underground, The), artists, label and trademarks and are listed for educational purposes only. If you want to use Buckfever Underground, The - Oom Willem Strikes Back lyrics, label or trademarks please contact the respective artists, authors or label owners. Commercial use of the content of Free Mp3 Music downloads is prohibited without contanting the respective owners.
Copyright © 2006 - 2017 MP3 DOWNLOAD SONG. All rights reserved.
This page was generated in 0.024843 seconds.